Namibiese Gondwana Lidmaatskap
Die Namibiese Gondwana Lidmaatskap geld vir Namibiese burgers en permithouers – met `n geldige paspoort, ID, permanente/tydlike verblyfs-, studie-, of werks permite.
- 50% afslag op verblyf (bed en ontbyt); Geisterschlucht Cabin uitgesluit
- 25% afslag op aandete
- 25% afslag op aktiwiteite
- 50% afslag op kampering; Klein-Aus Vista Campsite uitgesluit
- 50% op Camping2Go
Eenmalige Aansoekfooi/Her-aansoekfooi
- Volwassenes 14+
- N$ 300.00
- Kinders 6-13
- N$ 150.00

